Werkboeke ( 198 bladsye )
Hierdie video lesse kan in die klaskamer gebruik word om die nuwe blokke te verduidelik en die tema bekend te stel.
Elke les se tema is eie aan Suid Afrika en en sluit aan by wetenskap, wiskunde, tegnologie en ingenieurswese onderwerpe soos sonkrag, wind krag, opvang van reenwater in tenks en die SKA teleskoop in die Karoo.
Elke les verduidelik ‘n paar nuwe blokke in Scratch sodat die leerders toenemend moeiliker programme kan skryf en uiteindelik meeste blokke in Scratch leer ken. Selfs skikkings (lists), klone (cloning of sprites), skep van nuwe blokke en integrering van Scratch met die micro:bit is ingesluit.
Leerders word deur die probleem oplossing siklus begelei om self programme te skryf en ook geleer om te reflekteer deur Eduardo de Bono se ses “thinking hats” te gebruik.
Die video lesse kan sonder die werkboek aangebied word, maar die werkboek hou alle notas en assesering lekker bymekaar vir leerders en onderwysers.
Al die lesse is by Scratch kodering in Afrikaans
Nuwe blokke in Scratch:
Nuwe blokke in Scratch:
Nuwe blokke in Scratch:
Nuwe blokke in Scratch:
Nuwe blokke in Scratch:
Nuwe blokke in Scratch:
Nuwe blokke in Scratch:
Nuwe blokke in Scratch:
Nuwe blokke in Scratch:
Nuwe blokke in Scratch:
Nuwe blokke in Scratch:
Beginsels om ‘n robot ‘n lyn te laat volg
Nuwe blokke in Scratch:
Nuwe blokke in Scratch:
Wat is ‘n skikking(list)?
Nuwe blokke in Scratch:
Voer data van teksleers in
Nuwe blokke in Scratch:
Gebruik 2 parallele skikkings (lists)
Nuwe blokke in Scratch:
Nuwe blokke in Scratch:
Nuwe blokke in Scratch:
fInteriorDesign Theme powered by WordPress